Wadi

Wadi Ghuweir in Jordanië.
Wadi Degla in Egipte in 'n droë seisoen.

'n Wadi (Arabies: وَادِي) is gewoonlik 'n droë rivierbedding in ’n dorre streek.[1] Soms kan water voorkom nadat swaar reën geval het.[2]

  1. "Wadi" in die HAT. Aanlyn by viva-afrikaans.org (intekening nodig). Besoek op 7 Oktober 2023.
  2. "Torrent valley". Insight on the Scriptures. Vol. 2: Jehova – Zuzim and Index. Watch Tower Bible and Tract Society of New York. 1988. p. 1115.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search